bio-diversiteit:
‘n Wit kuifreier (Egretta thula) vlieg oor ‘n meer in die Las Garzas park in Cali, Colombia. Dié park, wat 74 hektar groot is, spog met 74 boom spesies, 109 voël spesies en 11 verskillende tipes soogdiere. (Luis Robayo)
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
2010-03-11 15:13
Suid-Afrika kan nie sonder hul selfone klaarkom nie. Baie mense is selfs bekommerd hulle ‘mis iets’ as hulle hul foon af is.
2010-03-11 05:10
Enigiemand met 'n gesertifiseerde tjek van R7.4 miljoen sal binnekort kan bie om die sex.com web adres te besit.
2010-03-10 15:47
Temperatuurveranderinge wat deur aardverwarming veroorsaak word, is aansienlik genoeg om erge storms te veroorsaak.
2010-03-10 11:19
‘n Olifant in Sydney se dieretuin het veeartse en bewaarders verras toe sy geboorte geskenk het aan ‘n lewendige kalfie.