Anoniem
Pres. Zuma behoort eerlik te wees oor sy geldsake, eerder as om ons in die duister te hou, skryf 'n Nuus24-gebruiker.
Anoniem
Afrikaners is heeltemal te vinnig om te wil oorlog maak oor die geringste uitlating, skryf 'n Nuus24-gebruiker.
Jean W
Nuus24-gebruiker Jean W dink die besluit om die ou landsvlag by die Kaapstad-stadion te verban is onnodig.
Matt Heyns
Te veel Suid-Afrikaners is bang om kritiek te lewer op die huidige situasie in die land, skryf Nuus24-gebruiker Matt Heyns.
Brentie
Die regering maak heeltemal te veel staat op sy jaarlikse inkomste uit sondebelasting, sê Nuus24-gebruiker Brentie.