Hannes
Iets drasties behoort gedoen te word om die besteding van openbare geld te monitor, skryf Nuus24-gebruiker Hannes.
Izél Stopforth
Nuus24-gebruiker Izél Stopforth het vir ons hierdie bydrae gestuur oor die swak gehalte van water in Brits, Noordwes.
Charl
Help dit om briewe oor misdaad in Suid-Afrika aan pres. Zuma en ander hoës te skryf? Een Nuus24-blogger gee sy mening.
Jou Storie
André
Nuus24-gebruiker André vertel hoe diewe onlangs in die vroeë oggendure probeer het om by sy huis in te breek.
Simon Riekert
Wat sit eintlik agter pres. Zuma se opmerking dat Engelse dink swart Afrikane is barbaars? Nuus24-gebruiker Simon Riekert gee sy mening.
André
Hoe vinniger die monster van regstelaksie gedood word, hoe vinniger kan ons skouer aan die wiel sit, skryf Nuus24-gebruiker André.
Simon Riekert
Die publiek sou nooit met 'n sagter vonnis vir Cézanne Visser tevrede gewees het nie, skryf Nuus24-gebruiker Simon Riekert.
MyNuus24-redakteur
Multichoice oorweeg dit om nuwe sekskanale op DStv te skep. Ontstel dit jou, of is dit elke kyker se vrye keuse? Gee jou mening hier.
Brentie
Word die mark vir mediese skemas ten koste van die publiek deur 'n handjie vol verskaffers beheer, wonder Nuus24-gebruiker Brentie.
Spandeer die Sharks te veel tyd in die see en die Stormers te veel tyd op die strand? Twee Nuus24-bloggers takel mekaar oor rugby.
MyNuus24-redakteur
Gaan daardie ekstra paar rand vir sigarette jou begroting knak? Is meer geld vir toelaes 'n goeie idee? Deel jou mening met ons.
Hilda
Staatstoelaes, soos dié wat aan jong meisies wat swanger raak uitbetaal word, is 'n onding, skryf Nuus24-gebruiker Hilda.