Johannesburg

Sondag

Widely scattered tstorms. Broken clouds. Warm.

15°C
29°C

7 day forecasts
motors

Prius buite beheer op snelweg

2010-03-13 04:07

Toyota amptenare is uit die veld geslaan deur ‘n verslag dat ‘n man van Kalifornië se Prius buite beheer versnel het na sy versneller vasgesit het.

4x4 audiq5

Die tien lelikste motors by die Geneve motorskou

2010-03-13 02:55

Almal se smaak verskil, maar volgens Yahoo! Cars is dié tien karre wat tans by die Genév te sien is die lelikste goed op vier wiele.

Verfriste Terios ook veld-fiks

2010-03-13 00:23

Soos ’n cordon bleu -sjef in ’n padkafee of ’n wilde perd op stal. As motors kon voel, dan is dit waarskynlik hoe die meeste stedelike 4x4’s sou voel.

F800 baan dalk weg vir CLS

2010-03-12 12:33

Ook Mercedes het die grofgeskut nader gerol vir sy uitstalling op die Geneefse motorskou, wat pas afgeskop het.

Oordaad vir dié wie se hande jeuk

2010-03-12 01:41

Goodwood se nuwe Ghost – wat voorverlede week in Kalifornië aan die wêreldmedia bekend gestel is – staan as Rolls-Royce se nuwe “intreemodel” bekend.

Formula One

F1-Inskrywingslys 2010

2010-03-11 15:19

Die Formule Een-seisoen skop dié naweek in Bahrain af. Lees hier om uit te vind wie almal dié jaar ingeskryf het.

 
tawwe tienie:

tawwe tienie:  Die Disco 4 wys wat hy kan doen in die veld. (Quickpic)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Inwoner maak slaggate sélf reg

2010-03-12 12:41

Owerhede dreig om hom in hegtenis te neem, maar Pierre Bouwer het begin om die slaggate in die pad wat na sy kleinhoewe lei, sélf reg te maak.

Meester Loeb wen weer in Mexiko

2010-03-12 10:41

Dalk was dit die Citroën C4, dalk die bekendheid met die grondpaaie, maar Sébastien Loeb het die vierde keer op ’n streep op die boonste po­diumtrap gaan aantree.

Disco 4 'n bielie in veld én op teer

2010-03-11 15:20

Ons het einde verlede jaar volledig oor die nuwe Discovery 4 berig nadat ons bevoorreg was om die weelderige bergklimmer in Skotland te bestuur.

F1-bespiegelings kan nou eindelik stop

2010-03-11 10:16

Derduisende bespiegelende woorde is die laaste tyd geskryf en gepraat oor wat ons vanjaar in Formule Een kan verwag.

binne nuus24


 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C Sunny. Mild. Jhb: 17-31°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Dbn: 15-29°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Warm. Pta: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 20-24°C Rain showers. Decreasing cloudiness. Mild. PE: 18-23°C Mostly sunny. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

S3 2.0 TFSi Quattro 3-dr MY09
2009
R 448,020.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 159,000.00

AUDI

A4 2.0 TDi Attraction Dsl MY09
2009
R 299,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

BRYANSTON

Multiple Unit - Cluster R 20 000 000

SOUTHBROOM

Single Residential - House R 8 685 000

HOUT BAY

Single Residential - House R 5 950 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Vandag se beste aanbod!

Oscars 2010 DVD' s op Uitverkoping

82 Jaar van Uitstaande Rolprente

Casablanca, Titanic, Braveheart, American Beauty, Silence Of The Lambs & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!