Stop die Moorde!
Ontstoke vroue van die Nigeriese stad Jos, het hulself na die strate gewend uit protes teen die afgelope week se massamoord wat daar plaasgevind het. Hulle het ‘n beroep op die regering gedoen om beter veiligheidsmaatreëls vir vroue en kinders in plek te sit. (Utomi Ekpei, AFP)
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
2010-03-12 08:37
Honderde vroue het hulself na Nigerië se hoofstad, Abuja se strate gewend uit protes teen die afgelope week se bloedbad naby die stad Jos.
2010-03-11 22:46
Ongeveer 800 mense moet gered word nadat hulle deur stygende vloedwaters in Mosambiek vasgekeer is, het owerhede gesê.
2010-03-11 12:50
Een van Rwanda se top-diplomate het gesê hulle het druk op Suid-Afrika geplaas om ‘n generaal uit te lewer wat glo in die land skuil.
2010-03-11 08:54
Die polisie in Nigerië het gesê 49 mense van moord aangekla sal word ná die bloedbad waarin meer as ‘n 100 inwoners gesterf het.