Johannesburg

Vrydag

Sunny. Pleasantly warm.

14°C
29°C

7 day forecasts

Zuma en sy kabinet toets hul vir vigs

32 minute gelede

President. Jacob Zuma, adjuk-president. Kgalema Motlanthe en die hele kabinet gaan hulle vir MIV/vigs laat toets.

Suid-Afrika

Najwa weer in hof oor bedrog

2010-03-12 06:25

Die veroordeelde moordenaar Najwa Petersen het Donderdag die beskuldigdebank op ’n aanklag van bedrog betree.

Wêreld

Taliban-aanvalle eis talle lewens

13 minute gelede

’n Suid-Afrikaanse veiligheidsoperateur en sy Afgaanse kollega is onder die jongste slagoffers van toenemende Taliban-gedrewe geweld.

Nuus24

Bier gaan vloei tydens toernooi

49 minute gelede

Bierdrinkers sal nou wel nie hul gunsteling Suid-Afrikaanse bier by ’n Wêreldbeker-sokkerwedstryd kan geniet nie, maar daar sal genoeg wees.

Suid-Afrika

Verkenner: Skiet my eerder as boere, Malema

2010-03-12 04:44

Die nasionale sekretaris van die Verkenners Beweging, Ben Geldenhuys, het Julius Malema uitgedaag om hóm eerder as die boere te skiet.

 

hallo wêreld:  Nie eens 'n aardbewing van 7,2 kon die inhuldiging van Chili se nuwe president, Sebastián Piñera, se inhuldiging as president van dié Suid-Amerikaanse land stop nie. (AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Suid-Afrika

Wit rassiste wurg Pta se raad, sê premier

2010-03-12 06:24

Wit inwoners wat daarop uit is om die Tshwane-metroraad geldelik “te wurg” is deur die premier van Gauteng, vir “’n klomp rassiste” uitgekryt.

Vermaak

G’n porno-kanale vir DStv

2010-03-12 05:20

MultiChoice het besluit teen pornografie en die moontlikheid van nuwe sekskanale op DStv se satelliet-betaaltelevisiediens.

Wat sê jy?

Na aanleiding van Julius Malema se uitlating 'skiet die boere', wat voel jy moet gedoen word?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

binne nuus24

Suid-Afrika

186 klagtes oor Julius

1 minute gelede

Die DA in Noordwes het met boere in die provinsie saamgespan om sowat 186 individuele klagtes teen Julius Malema by die Menseregtekommissie in te dien.

Sake

Slim steek tong uit vir Gates

2010-03-11 15:16

Die Mexikaanse sakeman mnr. Carlos Slim wat mnr. Bill Gates onttroon het as die wêreld se rykste mens, is bekend daarvoor dat hy in tye van krisis aggressief belê.

MyNuus24

Miljoene in die water

2010-03-11 07:59

Iets drasties behoort gedoen te word om die besteding van openbare geld te monitor, skryf Nuus24-gebruiker Hannes.

Spesiale fokus

Skouspel repitisie

Vind uit wat gebeur agter die skerms by die voorbereidings vir Skou- spel Plus in Kaapstad.

Wat 'n skok!

As jy afkom op 'n slagoffer van 'n elektriese skok, moet jy weet hoe om die pasiënt te help.

Huiswerk bo seks

Nuwe navorsing wys glo vroue verkies glo Mr Min bo Mnr. Reg. Is hulle van lotjie getik?

Eugene vertel

Eugene de Kock gesels openhartig oor berou, vryheid en sy apartheid-bevelvoerders.

 

Bespaar krag só

Onbekostigbaar en onprakties. Só het gesinne eers oor son-energie gevoel.

Hier kom die VSA

Daar wag oor die volgende drie jaar ongekende groei in die VSA se handel met Afrika.

Dis my van. Ek hou dit.

Lili Radloff moes die rye by Binnelandse Sake gaan trotseer om haar naam terug te kry.

Pasop vir jou troetelkat

Hardnekkige verkoue- of griepsimptome is dalk baie ernstiger as wat dit lyk – veral as jy 'n kat het.

 
 
My News Header

'Wie kan in dié water bad?'

Izél Stopforth 7 menings | 157 keer gelees |

Nuus24-gebruiker Izél Stopforth het vir ons hierdie bydrae gestuur oor die swak gehalte van water in Brits, Noordwes.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 19-24°C Mostly sunny. Mild. Jhb: 18-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm. Pta: 16-32°C Sunny. Pleasantly warm.
Bfn: 21-30°C Morning clouds. Warm. PE: 22-28°C Broken clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 7.42 -0.08% Goudmynesektor
Rand/£ 11.18 -0.69%   2172.65 0%
Rand/€ 10.15 -0.25% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1108.80 -0.42%   27911.43 0%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Department Head - Treasury

Gauteng
Bridgena Barnard Personnel Group

Senior Finance Manager: CA(SA)

Gauteng - Johannesburg
Network Recruitment CA- Centurion
R700,000-990,000 Per Annum Cost To Company

Bookkeeper

Western Cape - Cape Town
Calibre Brand Solutions

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Megane II Hatch Dynamique 1.6 5-dr
2004
R 69,900.00

AUDI

A4 1.8T FSi Attraction MY09 8-sp Multitronic
2009
R 325,000.00

LEXUS

IS 250 SE
2008
R 299,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KYALAMI

Farm R 21 500 000

HATFIELD

Single Residential - House R 2 730 000

BEDFORDVIEW

Single Residential - House R 12 500 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

1000e Kersspeelgoed op Uitverkoping

Hope Speelgoed, gratis toedraai, laagste pryse op Lego Mindstorm, Ben 10, Hannah Montana & meer!

Musiek op Promosie

100e Feesvrystellings nou in voorraad! Now, Bump 25, Bon Jovi & meer!

Fantastiese Feesflieks

46 000 DVD's en Blu-Ray nou op uitverkoping! Bestel District 9!

Slanke Nuwe iPod Reeks - Bestel nou!

iPod nano 16GB - Swart, Was R2,499.00 Nou R2,299.00! Spaar R200!

Groot Feesbesparings op Boeke

2.3 miljoen titels om van te kies.

Jou blaaskans

Speletjies
 

Kom ons Kliek

Ek is 'n 40 jarige vrou wat mans tussen die ouderdom van 32 en 43 wil ontmoet.

Vind meer uit oor my...

Vandag se beste aanbod!

30% Af op Uitgesoekte DVD's

DVD's vanaf R69.30

100de Oscar wenners nou op uitverkoping. American Beauty, Step Up, Happy Feet, Casino Royale & meer!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!