Chaos heers in Maputo, die hoofstad van Mosambiek, te midde van gewelddadige betogings oor stygende pryse. Kyk hier na 'n video.
Niger se voormalige minister van finansies, Ali Lamine Zene wat van korrupsie en geldverduistering aangekla is, is vrygelaat op borgtog
Kampala, Uganda - Ugandese beamptes sê 82 seekoeie het die afgelope 45 dae weens 'n uitbraak van miltsiekte (antraks) gevrek.Nicholas Kauta, woordvoerder van 'n nasionale taakspan, het gesê dié uitbraak het in Queen Elizabeth Nasionale Park in Junie begin en ook nege buffels geëis.Hy het Donderdag gesê geen mense het sover nog die dodelike siekte opgedoen nie en dat toerisme nie deur die uitbraak geaffekteer is nie.In 2004 het dié siekte 300 seekoeie geëis. Volg Nuus24 op Twitter
- AP
Nuwe gevegte tussen die polisie en betogers het in Mosambiek uitgebreek. In die tweede dag van gewelddadige betogings in die gebied.
Nog een mens is vandag dood in Mosambiek gevind na die geweldadige betogings oor kosprysverhogings in die Mosambiekse hoofstad, Maputo.
Die spesiale vergunning van die kabinet aan Zimbabwiese burgers in Suid-Afrika gaan aan die einde van die jaar beëindig word.
Talle mense verlaat hul kerk. Sal jy lojaal aan jou kerk / geloof bly? Of is jy oop vir oortuiging?
Juanita du Plessis is Afrikaans se liedjieprinses. Hier is eksklusiewe foto’s van haar.
Tickey van Boer soek 'n vrou en ander vorige deelnemers gee raad aan nuwe boere.
Wimpie Koekemoer is terug in Bakgat 2. Daar's weer rugby, ’n oorsese aanbod en liefde.
‘n Modeontwerper het onlangs haar kreatiewe ruimte 'n splinternuwe baadjie gegee.
Hier op die grasvlaktes kry jy ’n wydoop hemelruim, broeiende storms en groot troppe wildebeeste.
Raapie Knaapie van DJ Ossewa is in ‘n tragiese ongeluk dood. Hier is een van sy laaste onderhoude.
As jy net vir een kamp in die Krugerwildtuin tyd het, kies gerus Olifants of Balule.
Nottingham Road - 21:34:31 PM Road closed due to a multiple truck accident - passenger vehicles are diverted at the Mooi River toll plaza, trucks are being stacked at the closure point Nog verkeersverslae...
Hier is die Lotto-wennommers vir die trekking op Woensdag 1 September:
13, 37, 39, 41, 43, 46 Bonus 28
Lotto Plus: 3, 8, 22, 24, 41, 45 Bonus 42SMS die woord Lotto na 31222 om die Lotto-nommers direk op jou selfoon te ontvang. Dié diens kos slegs R10 per maand.
Om die diens te stop, antwoord net op een van die boodskappe met die woord 'Stop'.
GautengHire ResolveR500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable
Western CapeHutech International Group
Gauteng - JHB North/SandtonNetwork Finance MenlynR450,000-600,000 Per Annum Cost To Company
Yaris T1 1.0 3-dr AC2008R 87,990.00
Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU2006R 99,900.00
CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr2009R 79,995.00
House R 5 500 000
House R 10 500 000
House R 13 666 000
Play Now »
Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.
Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.
Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.
Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.
Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!
Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.
iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!