Obasanjo: 'Geweld weens ekonomiese probleme'

2010-03-11 15:43

Kaapstad – Oudpres. Olusegun Obasanjo van Nigerië het dit Woensdag duidelik gemaak dat die geweld wat Sondag die lewens van meer as ‘n honderd mense geeïs het, nie aangevuur is deur gelowige spanning tussen Christene en Moslems nie.

Volgens Obasanjo is dit wel sosiale en ekonomiese probleme wat die geweld aanwakker.

Christelike inwoners in Jos het gesê ‘n bende gewapen met vuurwapens en messe het slagoffers doodgemaak en verbrand. Die aanval het in dieselfde omgewing gebeur, waar ongeveer 150 Moslems in Januarie doodgemaak was.

Volgens Obasanjo is hy daarvan oortuig dat die konflik in Nigerië nie ‘n gelowige oorsprong het nie, omdat al die gelowige leiers van Nigerië al in Jos bymekaargekom het om oor hul probleme te gesels.

Hy het ook gesê die geweld hou gevaarlike gevolge in, indien Goodluck Jonathan, die waarnemende president van Nigerië nie vinnig vrede kan herstel vir ‘n Afrika-land wat nog vol verwagtinge is om te verander nie.

Vir die volledige storie, besoek CNN
 

Lees meer oor: aanvalle  |  jos

Kommentaar is afgeskakel vir hierdie artikel

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant - EE

Gauteng
Hire Resolve
R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Manager Maintenance I

Western Cape
Hutech International Group

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...