2010-07-14 19:55
Amper alle Suid-Afrikaners het ‘n Fifa Wêrelbeker-sokkerwedstryd gekyk, het 'n meningspeiling wat deur Ipsos Markinor gedoen is bevind.
2010-07-13 10:37
Die Nederlanders het ietwat suur gereageer op die doelpunt waarmee Spanje die Wêreldbeker-kampioene geword het.
2010-07-13 04:45
Die woord ‘vuvuzela’ is deur ‘n paneel van internasionale taalkundiges as die amptelike ‘woord’ van vanjaar se sokkertoernooi, aangewys.
2010-07-12 15:28
Sepp Blatter, Fifa-president, het Suid-Afrika geprys vir die wyse waarop die Wêreldbeker-sokkertoernooi georganiseer is.
2010-07-12 14:57
Vodacom se netwerkverkeer het met 40% gestyg sedert die begin van die Wêreldbeker-sokkertoernooi, met sowat 600 miljoen sms'e gestuur.
2010-07-12 11:42
Die Spaanse sokkergeesdriftige wat kort voor die eindstryd probeer het om die Wêreldbeker-trofee te gryp, sal in die hof verskyn.
2010-07-12 10:29
Die kroonblare van 'n nuutgevonde blom het die Instituut vir Biodiversiteit so aan die vuvuzela herinner dat die plant na dié raasinstrument vernoem is.
2010-07-12 07:38
Die Italiaanse media eis nou die siener-seekat op sedert sy afrigter in Duitsland onthul het dat hy in Italiaanse waters gevang is.
2010-07-12 00:21
Diego Forlan van Uruguay is as die speler van die Wêreldbeker-toernooi benoem nadat hy vyf doele in sewe wedstryde geskop het.
2010-07-11 20:08
Genl. Bheki Cele het veiligheidsmagte geprys vir die manier waarop die veiligheid van besoekers tydens die WB-toernooi verseker is.
2010-07-11 17:10
Nelson Mandela sal wel vir 'n paar minute by die WB-afsluitingseremonie in die Soccer City-stadion verskyn, het sy kleinseun bevestig.
2010-07-11 16:57
Sokkerkoors loop hoog in beide Spanje en Nederland voor die groot Wêreldbekereindstryd by Soccer City in Johannesburg.
2010-07-11 12:12
Met die WB-afsluitingseremonie om die draai is daar steeds nie duidelikheid oor of oudpres. Nelson Mandela dit sal bywoon nie.
2010-07-11 04:45
Presidente en koninklikes uit verskeie lande sal na Suid-Afrika kom om die finaal van die Wêreldbeker-sokkertoernooi by te woon.
2010-07-10 22:25
Duitsland het Uruguay op die Nelson Mandelabaai-stadion in Port Elizabeth geklop om derde te eindig in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi.
2010-07-10 18:50
'n Duitse sokkeraanhanger wat in hegtenis geneem is ná hy 'n lugwaardin aangerand het, is 'n opgeskorte vonnis van drie maande opgelê.
2010-07-10 12:03
Bob Millward, hoofsokkerskrywer van Associated Press, is aan natuurlike oorsake dood terwyl hy oor die Wêreldbeker-sokkertoernooi verslag gedoen het.
2010-07-10 05:09
Terwyl Spanje daarvan droom om sy eerste Wêreldbeker-sokkertoernooi te wen, geniet Suid-Afrika sy positiewe terugvoer.
2010-07-09 22:30
Dit wil voorkom of selfs die diereryk besig is om sokkerkoors te ontwikkel en hulle gedrag het die wêreld aan die gons.
2010-07-09 17:43
Afrika het die wêreld bekoor met die “wonderlike” wyse waarop hulle die Wêreldbeker-sokkertoernooi aangebied het.
2010-07-09 15:21
Begin solank met die fiesta, want Spanje gaan die Wêreldbeker-sokkertoernooi Sondagaand in Soccer City wen, reken Paul die siener-seekat.
2010-07-09 13:14
Twee mans wat glo bomdreigemente tydens Fifa-geleenthede gemaak het, het vinnig in die Kaapstadse streekhof verskyn.
2010-07-09 11:19
Die Nederlandse porno-aktrise Bobbi Eden het haar Twitter-aanhangers seksuele gunsies belowe as Nederland die Wêreldbeker wen.
2010-07-09 08:35
Die eerste skote in die WB-oorlog tussen Nederland en Spanje het geklap, skaars ’n dag nadat ’n ontmoeting in die eindstryd vir dié spanne 'n werklikheid geword het.
2010-07-09 08:14
’n Duitse sokkertoeris het in die hof verskyn nadat hy glo 'n bemanningslid aangerand het ná die aankondiging dat hulle vliegtuig sal moet omdraai.
2010-07-09 06:37
Malusi Gigaba, adjunkminister van binnelandse sake het 'n waarskuwing gerig aan enigiemand wat immigrante ná die Wêreldbeker-sokkertoernooi wil aanval.
2010-07-08 21:11
Die man wat by die Moses Mabhida-stadion tydens die halfeindronde van die Wêreldbeker-toernooi oor die veld gehardloop het, was in ‘n rolstoel.
2010-07-08 15:28
Fifa gaan dalk die sokkeraanhangers wat die halfeindstryd tussen Spanje en Duitsland weens te veel lugverkeer by die lughawe gemis het, vergoed.
2010-07-08 20:27
Privaat vliegtuie gaan weggesleep word indien hul vlieëniers weier om dit tydens die Wêreldbeker-eindstryd by die lughawe te verwyder.
2010-07-08 12:58
Nederland het plek by die Sunnyside Park hotel in Johannesburg gekry nadat 'n onverwagse sege oor Brasilië dié span sonder verblyf gelaat het.
2010-07-08 07:19
AfriForum het die regering en plaaslike reëlingskomitee van die Wêreldbeker versoek dat pres. Robert Mugabe nie die eindstryd moet bywoon nie.
2010-07-08 06:22
Honderde sokkeraanhangers het die Wêreldbeker-halfeindstryd tussen Spanje en Duitsland misgeloop toe passasiersvliegtuie na Durban moes omdraai.
2010-07-07 22:27
Spanje het met Duitsland op die Moses Mahbida-stadion in Durban afgereken vir 'n welverdiende plek in die Wêreldbeker-eindstryd.
2010-07-07 14:31
Reën tydens die Wêreldbeker-halfeindstryd tussen Duitsland en Spanje word as ‘n teken van geluk gesien, het ‘n tradisionele geneser gesê.
2010-07-07 12:00
Die Britse joernalis wat aangekla is van regsverydeling en dat hy die Wet op Immigrasie verontagsaam het, se verhoor begin die naweek.
2010-07-07 09:36
Die hegte Duitse sokkerkamp het die eerste keer begin krake toon en dit op die vooraand van dié span se Wêreldbeker-halfeindstryd teen Spanje.
2010-07-07 00:42
Die Nederlandse sokkerspeler Demy de Zeeuw gaan dalk nie in die eindstryd speel nie aangesien hy glo ‘n gebreekte kakebeen opgedoen het.
2010-07-07 05:19
‘n 21-jarige man van Potchefstroom is tot 12 jaar tronkstraf gevonnis, slegs ‘n week nadat hy ‘n Spaanse toeris in dié stad beroof het.
2010-07-06 13:10
Die sokkervereniging van Nigerië het aangekondig dat die nasionale span ontbind gaan word, na hul swak vertoning by vanjaar se Wêreldbeker.
2010-07-06 11:41
Hy móét daai kaartjie vir die eindstryd kry, het Maurice Meyer gesê. All beteken dit hy moet saam met krokodille swem.
2010-07-06 10:00
“Geen misdaad word vermoed nie," het kol. Billy Jones, polisiewoordvoerder, gesê nadat 'n sportpersoonlikheid spoorloos verdwyn het.
2010-07-06 08:31
Die Mannschaft van Duitsland of Nederland se Oranje gaan die Wêreldbeker-trofee omhoog hou. Só meen die Duitse sokkerlegende Franz Beckenbauer.
2010-07-06 05:18
‘n Toeris het in die spesiale Wêreldbeker-hof in Kaapstad vertel hoe geskok sy was toe ‘n straatkind haar goue halssnoer gesteel het.
2010-07-05 22:00
‘n Spaanse man, wat na bewering deel is van ‘n internasionale sindikaat, het in die hof verskyn vir ‘n hele string diefstalle.
2010-07-05 14:38
Europese lugdienste maak noodmaatreëls om aan die vraag te voldoen van duisende Duitse en Nederlandse sokkerondersteuners.
2010-07-14 17:24
Jeff Radebe, minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling het gesê die spesiale Wêreldbeker-howe kan moontlik 'n permanente instelling word.
2010-07-13 05:17
Die Spaanse sokkergeesdriftige wat kort voor die Wêreldbeker-eindstryd die Wêreldbeker-trofee probeer gryp het, is beboet.
2010-07-12 17:00
Pres. Jacob Zuma het Suid-Afrikaners aangemoedig om die Springbokke in die Drienasies-reeks te ondersteun noudat die WB-sokkertoernooi verby is.
2010-07-12 15:30
‘n Ontmoeting met die koning en ‘n busrit deur die stad wag op Spanje se Wêreldbeker-kampioene as hulle in hul tuisland aankom.
2010-07-12 14:09
Die bywoningsyfers gedurende die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi staan ná 64 wedstryde op 3,18 miljoen, die derdemeeste ooit.
2010-07-12 10:30
Spanje se WB-held, Andres Iniesta, het eer aan 'n oorlede spanmaat betoon nadat hy die beslissende doel teen Holland in die aangeteken het.
2010-07-12 09:31
Die lugruim in en om Johannesburg het gewemel van vliegtuie vol toeskouers vir die eindstryd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
2010-07-12 07:12
Suid-Afrika het ongetwyfeld die skouspelagtigste sportoomblik in sy geskiedenis beleef toe Spanje die Wêreldbeker-sokkertoernooi verower het.
2010-07-11 21:04
'n Man is enkele minute voor die afskop van die WB-eindstryd deur 'n sekuriteitswag platgeslaan toe hy die Wêreldbeker wou gryp.
2010-07-11 19:23
Die sangeres Shakira was een van 'n rits kunstenaars wat opgetree het tydens die afsluitingseremonie van die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
2010-07-11 16:58
Reën en koue weer oor die land het die Wêreldbeker-gees by jolkolle voor die eindstryd tussen Spanje en Nederland gedemp.
2010-07-11 15:09
Nelson Mandela se familie beweer dat Fifa "uiters baie druk" op hom plaas om die Wêreldbeker-eindstryd in Johannesburg by te woon.
2010-07-11 11:49
Meer as 500 miljoen mense wêreldwyd gaan vanaand op televisie na die afsluitingsplegtigheid van die Wêreldbekertoernooi kyk.
2010-07-10 23:47
Pres. Jacob Zuma het op die vooraand van die Wêreldbeker-eindstryd 'n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om "onsself op die skouer te klop".
2010-07-10 18:15
Lukas Podolski, een van die Duitse sokkerspan se staatmakers, sal die Wêreldbeker-kragmeting in Port Elizabeth om die derde plek teen Uruguay, misloop.
2010-07-10 20:30
Die Wêreldbeker-verwante aanklagte teen die Britse joernalis Simon Wright is laat vaar ná hy skulderkenning voor sy verhoor betaal het.
2010-07-10 08:04
Maurice Meyer van Nelspruit het waarskynlik die heel laaste kaartjie vir die WB 2010-eindronde môre bekom – dít deur saam met krokodille te swem.
2010-07-10 05:09
Sekuriteitsmaatreëls is in plek en ten volle gereed vir die laaste twee wedstryde van die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
2010-07-09 19:30
Geen kriminele klag is by die polisie aanhangig gemaak nadat daar by die hotelkamers van twee Spaanse spelers ingebreek is nie.
2010-07-09 16:49
Die Vryheidsfront Plus het in ‘n brief aan FIFA beswaar aangeteken oor die gebruik van die naam “City of Tshwane” op advertensieborde.
2010-07-09 14:38
Sergio Busquets en Pedro Rodrigues, twee Spaanse sokkerspelers, is voor hul wedstryd teen Duitsland in Durban van kontant beroof.
2010-07-09 12:41
Acsa het "uit welwillendheid" R400 000 opsygesit vir passasiers op vlugte wat voor 'n Wêreldbeker-wedstryd in Durban by King Shaka-lughawe moes omdraai.
2010-07-09 12:21
Fifa het die moontlikheid om ‘strafdoele’ toe te ken, na Luis Suarez se opsetlike handbal in die WB-kwarteindronde tussen Uruguay en Ghana, verwerp.
2010-07-09 12:01
Duisende toeskouers gaan vroeg vir die WB 2010-eindstryd na Soccer City stroom en toeskouers is aangeraai om openbare vervoer te gebruik.
2010-07-09 08:14
Meer as 1,7 miljoen sokkerkykers en plesiersoekers het tot dusver die Wêreldbeker-geriewe in die Moederstad besoek.
2010-07-08 23:08
‘n Gesiene sokker-analitikus vir die BBC is van mening dat die Wêreld-sokkertoernooi in Suid-Afrika een van die bestes in die geskiedenis is.
2010-07-08 17:29
Die Spaanse regering het hulle kommer uitgespreek oor die welstand van die siener-seekat, Paul, nadat hulle Duitsland geklop het.
2010-07-08 14:00
Geen kaartjies is meer vir die Wêreldbeker-eindstryd op Soccer City in Johannesburg beskikbaar nie, het Fifa aangekondig.
2010-07-08 12:55
‘n Vliegtuig onderweg na die King Shaka Internasionale lughawe in Durban vanaf Johannesburg is steeds vertraag, het Acsa gesê.
2010-07-08 10:54
Die sangeres Nianell gaan die WB 2010 in Afrikaans afsluit. Sy gaan tydens die afsluitingsplegtigheid saam met 780 kunstenaars in Johannesburg optree.
2010-07-08 08:44
’n Switserse vervaardiger Phonak het ’n prototipe geskep van die toestel wat die vuvuzela-klanke tot houdbare vlakke filtreer.
2010-07-07 23:33
Volgens 'n motorwag buite 'n Duitse kroeg in PE, was die ondersteuners so briesend ná Duitsland se nederlaag, dat hulle hom nie eers wou betaal nie.
2010-07-07 21:29
Vyf vliegtuie propvol sokkergeesdriftiges kon nie by Durban se King Shaka-lughawe land nie weens druk lugverkeer.
2010-07-07 15:00
Bywoning van die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi kan drie miljoen bereik ná die halfeindstryd tussen Duitsland en Spanje, het Fifa gesê.
2010-07-07 13:26
Pres. Robert Mugabe is onder die 14 staatshoofde wat tot dusver bevestig het dat hulle die eindstryd van die Wêreldbeker in Johannesburg sal bywoon.
2010-07-07 06:21
Suid-Afrikaners het vir oulaas buitelanders in Kaapstad verwelkom toe Nederland en Uruguay mekaar in die eerste halfeindstryd gepak het.
2010-07-06 22:46
Nederland het Uruguay in die WB-halfeindronde op die Groenpunt-stadion in Kaapstad geklop om deur te dring na vanjaar se eindstryd.
2010-07-06 18:10
Nog sowat 1 500 kategorie een wedstrydkaartjies is deur Fifa beskikbaar gestel vir die twee Wêreldbeker-halfeindstryde in Kaapstad en Durban.
2010-07-06 13:09
Die DBV het beslag gelê op 2010, die luislang wat glo gebruik word om die vordering van sekere spanne in die Wêreldbeker-sokkertoernooi te beheer.
2010-07-06 10:00
Bloemfontein se rol in 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi is verby, maar dit het bygedra tot ’n afname in ernstige misdaad in dié stad wat dalk hier is om te bly.
2010-07-06 10:00
Goeie en flinke dienslewering, soos tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi, kan deel van die lewe in Suid-Afrika bly om goeie dienslewering voort te sit.
2010-07-06 06:22
Ná jare van droom, beplan en uitsien na Suid-Afrika se Wêreldbeker-sokkertoernooi word die laaste wedstryd in die Moederstad Dinsdagaand gespeel.
2010-07-06 03:27
Sowat 100 persone is reeds skuldig bevind in die spesiale Wêreldbeker-howe tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika.
2010-07-05 20:04
‘n Duitse man het na bewering op twee Italianers geskiet in 'n kroeg, ná afloop van ‘n geveg oor die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
2010-07-05 13:10
Suid-Afrika is vol vertroue dat die land sy WB-teiken van 450 000 besoekers sal haal, het die organiseringskomitee gesê.