Bokke wil alles uithaal vir Mandela-skild

33 minute gelede

Die Drienasies-reeks is lankal verlore, met 'n paar Springbokkke wat blaaskanse nodig het, maar die nasionale rugbyspan wil steeds die Mandela-skild verower.

Suid-Afrika

De Lille ‘een van bestes’

44 minute gelede

Patricia de Lille is nou amptelik Wes-Kapenaars se nuwe minister van maatskaplike ontwikkeling met adv. Lennit Max op pad na die nasionale parlement.

Suid-Afrika

5 sterf ná vragmotor op motor val

2010-09-04 05:49

Vyf mans is dood ná 'n vragmotor Vrydagaand in Welkom in die Vrystaat oor hul Toyota Tazz gery het, het paramedici gesê.

Wêreld

9 sterf in Nieu-Seeland-vliegramp

53 minute gelede

Nege mense is dood ná 'n vliegtuig wat aan 'n lugduikmaatskappy behoort, aan Nieu-Seeland se Suid-eiland neergestort het.

Vermaak

Coyne by Baxter vereer

2010-09-04 05:53

Die nagedagtenis van die aktrise en televisiepersoonlikheid, Fiona Coyne sal tydens ‘n spesiale eerbewys by die Baxter-konsertsaal vereer word.

 

GELUK:  Helen Zille (regs) wens Patricia de Lille, OD-leier, geluk nadat sy haar as provinsiale minister aangestel het. (Foto: Yunus Mohamed, Foto24)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Sci-tech

Godsdienstige leiers reageer op Hawkings se boek

2010-09-04 05:52

Godsdienstige leiers in Brittanje het gereageer op Stephen Hawking se stelling dat God geen rol in die skepping van die heelal gespeel het nie.

Wêreld

26 sterf op China se paaie

2010-09-04 05:55

Minstens 26 mense is in twee aparte ongelukke op China se paaie dood. Dié land het van die gevaarlikste paaie in die wêreld.

Wat sê jy?

Speel jy aanlyn-speletjies as jy by die werk is?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

binne nuus24

Sake

Solidariteit bereik ooreenkoms

2010-09-03 15:23

Solidariteit sê hy het gunstige ooreenkomste van tussen 7% en 8% by die NBCWP gesluit, terwyl onderhandelinge steeds onderweg is by baie maatskappye.

Spesiale fokus

Resensie: Agora

Die film Agora sal menige mense se bloed laat kook, skryf André Crous. Kyk ook na die voorprent.

Wat dink jy van dagga?

Studie: geen bewyse dat daggagebruik lei tot die gebruik van 'harde' dwelms.

Stand van Afrikaans

Min twyfel bestaan dat Afrikaans in sport­stadions, kroeë, kafees en sitkamers gaan oorleef.

GPS en... wat nou?

Jy’t ’n GPS gekoop, maar eers moet jy ’n paar dinge doen voor jy dit in die boendoes kan waag.

 

Staking nie vreedsaam

Hoe moet die kinders studeer en eksamen skryf as vuvuzelas voor die skoolhekke geblaas word?

'n Beter bui

Mense verrig goeie dade nie net om onbaatsugtig te wees nie, maar ook omdat dit hulle goed laat voel.

In Mauritius se hart

Joernalis Carryn-Ann Nel se hangmat-droom het waar geword toe sy hierdie vakansie aanpak.

Boek nie so koud

Esti Brandt het Marita van der Vyfer se jongste boek, Dis koue kos, skat gelees en verslind.

 
 
My News Header

Hawking se siening eendimensioneel

Chris Akkedis 8 menings | 426 keer gelees |

Stephen Hawking se uitlating dat God nie die heelal geskep het nie is 'n ongeldige stelling, skryf Nuus24-gebruiker Chris Akkedis.

Meer van ons gebruikers
Meer kommentaar
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-18°C Sunny. Mild. Pta: 9-29°C Morning clouds. Pleasantly warm.
Jhb: 6-25°C Sunny. Mild. Bfn: 4-27°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 16-25°C Morning clouds. Mild. PE: 13-25°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Aanwysers

Rand/$ 7.18 1.64% Goudmynesektor
Rand/£ 11.11 1.47%   2468.81 -0.39%
Rand/€ 9.27 0.71% Alle aandeleindeks
Goud/oz $1246.94 0.1%   27942.89 0.37%

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IT Audit

Gauteng - Johannesburg
Network Finance Menlyn
R400,000-420,000 Per Annum Cost To Company

Embedded Engineer

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R750,000-800,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 1.3 5-dr AC
2006
R 86,995.00

AUDI

A8 4.2 Quattro Tiptronic MY03
2005
R 349,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr Phase II
2008
R 64,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Alle Musiek op Uitverkoping

Tot 20% af op absoluut alles. Bestel jou kopie van die nuwe MGMT, Madonna & meer!

Jou blaaskans

Speletjies
 

Kom ons Kliek

Ek is 'n 31 jarige vrou wat mans tussen die ouderdom van 31 en 42 wil ontmoet.

Vind meer uit oor my...

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...